Pretoria – Lianie May

Postet December 23, 2008 kl: 8:09

Pretoria, gesing deur Lianie May.









14 kommentarer

Klipdrifteloff:
23.12.08

Ai, dis n mooi song!! Mis SA en al my mense!!

ramvander:
23.12.08

Leka my land!! Mis dit hoe se ons altyd k@k erg!!! Aiaiai hoop dinge gaan een van die dae beter!! Koue LONDON

Hansie0Slim:
23.12.08

Wat ‘n mooi lied – inspirerend!

GERBRAND07:
23.12.08

Ek het n knop in my keel,16 maande laas die huis gesien,ek mis my land,my volk se trots mag God ons weer bymekaar bring om ons land terug te kry,groete en liefde uit London

dewaldJswart:
23.12.08

een mooi vrou met een mooi stem. Suid Afrika bly die beste. Groete uit paderborn duitsland, binnekort vir 6 maande in Iraq dan huis toe vir 7 weke. Kan nie wag nie.

Susvanzyl:
23.12.08

Niks kan die leemte vul nie! Ek hunker om terug te gaan huis toe! Groete uit koue Kanada!

dawrian:
23.12.08

just sad whats happening,should’ve just left everything minus apartheid

xptaner:
23.12.08

sjoe dit maak noggal seer,verlang huistoe.
hoop om eendag terug te kan gaan huistoe na PTA soos hy in die ou dae was.
miss julle mense daar in SA.
hartseer groete uit NZ

Gavincr001:
23.12.08

Eish, this just make one miss HOME sooo much more — London

boertjie205:
23.12.08

Ek sal vir ewig trotse boer wees. Mag Jesus ons land vir ons trug gee….

Mis julle daar in SA…. uit NZ

yolandel:
23.12.08

Dankie, ek het sommer nou lekker getjank. Ek verlang na Suid-Afrika soos hoe dit was! Nou sit ek in Kiwiland! Mis jou SA!!

tabbycat11233:
23.12.08

jip, die Jakarandastad is mooi in die lente en somer. groete uit Hamburg, Duitsland

Springstvl:
23.12.08

Pretoria bly Pretoria vir altyd en ewig.Groete van Duitsland.

bethulie13:
23.12.08

Baie goeie video, dankie weerens hier van Engeland af

Legg igjen en kommentar: